Tag Archives: Afrikaans

Public Transport: WineBeg – Mowbray – Kep Teown

Well, ek is sonder motor vandag, as my car se voor linker wiel is mos heel stukkend. Dit maak a nie so good nie “klunk” elke keer as ek ‘n 3-punt-draai maak. En elke keer as ek oor ‘n gat in die pad of ‘n “speedbump” klap, dan “klunk” dit ook. Die ouen het gese ek moet my groot calculator uithaal!! Oi!!

So, there I was, no vehicle, and having to public it this morning from Wynberg. Well, like a right toss I let a Golden Arrow Bus, heading to Cape Town go past me, thinking . . .

Continue reading